Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Francois van Coke - Beter Mens (Official)

๐Ÿ‘ค Francois Van Coke โ€ข ๐ŸŽผ Francois Van Coke โ€ข โฑ๏ธ 3:29
๐ŸŽต 1262 characters
โฑ๏ธ 3:29 duration
๐Ÿ†” ID: 24575211

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet ek probeer al lank
Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer
Hemel weet dit sal help
Ek besef altyd te laat
Maar ander sien dit nooit
Ek besef daar is meer as genoeg
Hier op aarde oor

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Jou oรซ maak die lewe beter
Hemel weet ek kyk al lank
Alle twyfel wat verdwyn
Hemel weet ons het lank gewag
Ek besef dalk weer te laat
Maar ek sien dit nou
Ek besef daar is meer as genoeg
Hier op aarde oor

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet ek probeer al lank
Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer
Hemel weet dit sal help

Ek wens ek was 'n beter mens
Ek wens ek was 'n beter mens
Hemel weet
Hemel weet ek probeer al lank

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

Die lewe sal nie wag nie
Maar jy sal
Ons onsekerheid sal val
Geen einde nie
Ons stop nie
Ons stop nie

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings