O Kind
๐ต 1262 characters
โฑ๏ธ 3:53 duration
๐ ID: 25472861
๐ Lyrics
O kind, is daar iets wat jy wil sรช?
Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure
Bou jy weer huisies by die bure
Gooi jy klippies teen die mure
Skop vas, tel jou kop op as jy praat
O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie
Trap jy spore van jou eie
Moenie huiwer om te vra nie
Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla
Trek los, luister hardop na goeie raad
O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar
Dat ek my raad aan jou kan openbaar
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry
Geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou
O kind, stof jou rakke af
Moenie kla nie
Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel
Gooi jou drome in 'n tas
En trek die skoen aan wat jou pas
Vertrek op die ritme van jou hart
Trek los, luister hardop na goeie raad
O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar
Dat ek my raad aan jou kan openbaar
Hou jou naaste aan jou sy
Luister na wysheid wat jy kry
Geniet die nou
Laat jou hart op God vertrou
O kind, na na na
O kind, na na na
O kind, o kind
Sal jy jou laaste asem spaar
O kind, daar's genade jy hoef nie te vrees nie
Pas jou hart net op
Gun jouself genot
Moenie kneus nie
Kyk uit, want ek hou jou fyn dop

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:07.12] O kind, is daar iets wat jy wil sรช?
[00:13.71] Ek hoor die wolke praat weer stories oor al jou kleure
[00:21.26] Bou jy weer huisies by die bure
[00:24.56] Gooi jy klippies teen die mure
[00:28.65] Skop vas, tel jou kop op as jy praat
[00:34.91] O kind, ek het opgemors, maar ek kla nie
[00:42.37] Trap jy spore van jou eie
[00:45.32] Moenie huiwer om te vra nie
[00:50.69] Want dis nie geld wat jou siel gaan red nie
[00:53.03] Ook nie geld wat geluk gaan koop nie
[00:56.22] As jy jou hart laat klop stop die dinge wat jou pla
[01:03.27] Trek los, luister hardop na goeie raad
[01:11.80] O kind, o kind
[01:15.70] Sal jy jou laaste asem spaar
[01:18.71] Dat ek my raad aan jou kan openbaar
[01:26.22] Hou jou naaste aan jou sy
[01:29.02] Luister na wysheid wat jy kry
[01:31.70] Geniet die nou
[01:34.59] Laat jou hart op God vertrou
[01:54.36] O kind, stof jou rakke af
[01:57.36] Moenie kla nie
[02:01.34] Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel
[02:08.01] Gooi jou drome in 'n tas
[02:09.98] En trek die skoen aan wat jou pas
[02:15.11] Vertrek op die ritme van jou hart
[02:20.63] Trek los, luister hardop na goeie raad
[02:29.54] O kind, o kind
[02:33.15] Sal jy jou laaste asem spaar
[02:35.71] Dat ek my raad aan jou kan openbaar
[02:43.15] Hou jou naaste aan jou sy
[02:46.08] Luister na wysheid wat jy kry
[02:49.23] Geniet die nou
[02:51.46] Laat jou hart op God vertrou
[02:58.55] O kind, na na na
[03:05.19] O kind, na na na
[03:11.52] O kind, o kind
[03:14.86] Sal jy jou laaste asem spaar
[03:24.97] O kind, daar's genade jy hoef nie te vrees nie
[03:31.95] Pas jou hart net op
[03:33.46] Gun jouself genot
[03:35.20] Moenie kneus nie
[03:38.37] Kyk uit, want ek hou jou fyn dop
[03:46.43]