Golflengte Verkeerdom
🎵 1610 characters
⏱️ 3:39 duration
🆔 ID: 25659540
📜 Lyrics
Soms kom die twyfel terug en dan wonder ek
Wie ek is en jy het dit mos nooit
Van my verwag nie
En almal lyk dan so gelukkig
Het jy al jouself gevind?
Vermy jy net die waarheid? Of
Is jy regtig blind?
En dis te maklik om goed te doen wat
Niks beteken nie
Net om almal tevrede te stel
En dis te maklik vir almal om
Alles prys te gee
Ter wille van ‘n
Onvervulde self
Wat glimlag vir ander mense en nooit, ooit huil nie
Solank jy net nie in
Die spieël hoef te kyk nie
Maar ek ervaar hulle is verkeerd om
Hoe hul antwoord op al my vrae
Is hoekom?
O en ek wens ek kon vir jou wys
Hoe my werklikheid lyk
Maar ek wonder of
Jy dit sal verstaan
En alles draai presies uit soos wat
Ek dit nie voorgestel het nie
Ek wens ek kon myself weer vind
Tussen alles wat so onnodig maar
Onvermydelik is
Want dis te maklik om
Goed te doen wat niks beteken nie
Net om jouself te laat geld
En dis te maklik vir almal om
Hartgebroke voor te kom
Sodat jy ook jou storie kan vertel
Maar ek ervaar hulle is verkeerd om
O en hul antwoord op al my vrae
Is hoekom?
O en ek wens ek kon vir jou wys
Hoe my werklikheid lyk
Maar ek wonder of
Jy dit sal verstaan
En as daar dalk ‘n luisteraar daar buite is
Wat weet wat die antwoord is
En as daar dalk die man daar buite is
Wat kan onthou
Wat die vraag is
Bel
En sê vir my jy het dit gekry
En as ek nie beskikbaar is nie
Los ‘n raaisel na die sein
Maar ek ervaar hulle is verkeerd om
Hoe hul antwoord op al my vrae
Is hoekom?
O en ek wens ek kon vir jou wys
Hoe my werklikheid lyk
Maar ek wonder of
Jy dit sal verstaan
O ek wonder of

⏱️ Synced Lyrics
[00:00.02] Soms kom die twyfel terug en dan wonder ek
[00:02.87] Wie ek is en jy het dit mos nooit
[00:06.43] Van my verwag nie
[00:08.38] En almal lyk dan so gelukkig
[00:10.72] Het jy al jouself gevind?
[00:13.36] Vermy jy net die waarheid? Of
[00:15.92] Is jy regtig blind?
[00:19.68] En dis te maklik om goed te doen wat
[00:23.04] Niks beteken nie
[00:24.65] Net om almal tevrede te stel
[00:28.84] En dis te maklik vir almal om
[00:32.06] Alles prys te gee
[00:33.54] Ter wille van ‘n
[00:35.68] Onvervulde self
[00:38.73] Wat glimlag vir ander mense en nooit, ooit huil nie
[00:43.17] Solank jy net nie in
[00:45.93] Die spieël hoef te kyk nie
[00:51.31] Maar ek ervaar hulle is verkeerd om
[00:54.63] Hoe hul antwoord op al my vrae
[00:57.64] Is hoekom?
[00:59.24] O en ek wens ek kon vir jou wys
[01:02.03] Hoe my werklikheid lyk
[01:04.31] Maar ek wonder of
[01:05.89] Jy dit sal verstaan
[01:16.01] En alles draai presies uit soos wat
[01:18.98] Ek dit nie voorgestel het nie
[01:21.39] Ek wens ek kon myself weer vind
[01:25.03] Tussen alles wat so onnodig maar
[01:28.99] Onvermydelik is
[01:34.05] Want dis te maklik om
[01:36.34] Goed te doen wat niks beteken nie
[01:39.07] Net om jouself te laat geld
[01:43.38] En dis te maklik vir almal om
[01:46.89] Hartgebroke voor te kom
[01:48.71] Sodat jy ook jou storie kan vertel
[01:54.12] Maar ek ervaar hulle is verkeerd om
[01:57.40] O en hul antwoord op al my vrae
[02:00.49] Is hoekom?
[02:02.33] O en ek wens ek kon vir jou wys
[02:05.26] Hoe my werklikheid lyk
[02:07.13] Maar ek wonder of
[02:08.82] Jy dit sal verstaan
[02:31.56] En as daar dalk ‘n luisteraar daar buite is
[02:35.87] Wat weet wat die antwoord is
[02:40.33] En as daar dalk die man daar buite is
[02:44.16] Wat kan onthou
[02:45.73] Wat die vraag is
[02:49.71] Bel
[02:50.40] En sê vir my jy het dit gekry
[02:53.90] En as ek nie beskikbaar is nie
[02:57.26] Los ‘n raaisel na die sein
[03:01.73] Maar ek ervaar hulle is verkeerd om
[03:04.95] Hoe hul antwoord op al my vrae
[03:08.22] Is hoekom?
[03:09.89] O en ek wens ek kon vir jou wys
[03:12.82] Hoe my werklikheid lyk
[03:14.62] Maar ek wonder of
[03:16.13] Jy dit sal verstaan
[03:19.22] O ek wonder of
[03:21.00] Jy dit sal verstaan
[03:23.92] O ek wonder of
[03:25.57] Jy dit sal verstaan