Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Hoe Groot Is Ons God (Live)

๐Ÿ‘ค Onbeskaamd โ€ข ๐ŸŽผ Onbeskaamd Live! โ€ข โฑ๏ธ 4:56
๐ŸŽต 993 characters
โฑ๏ธ 4:56 duration
๐Ÿ†” ID: 26861359

๐Ÿ“œ Lyrics

Die weelde van die Heer,
Geklee in majesteit
Die hele aarde juig,
die hele aarde juig
Hy klee Homself in lig,
En duisternis moet vlug
Begin en die einde,
begin en die einde

Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God

Eeue kom en gaan
En tyd is in Sy hand
Begin en die einde,
Begin en die einde
Die Godheid, Drie-in-een
Vader, Gees en Seun
Die Leeu en die Lam,
Die Leeu en die Lam

Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God

Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God

Naam bo ekle naam
Waardig is die lam
My hart sal sing
hoe groot is ons God

Naam bo ekle naam
Waardig is die lam
My hart sal sing
hoe groot is ons God

Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God

Hoe groot is ons God,
Ons sing
Hoe groot is ons God,
Almal sal sien
Hoe groot, Hoe groot
Is ons God

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings