Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Stille Rivierstroom

๐Ÿ‘ค Steve Hofmeyr โ€ข ๐ŸŽผ Toeka Ma Local โ€ข โฑ๏ธ 2:10
๐ŸŽต 806 characters
โฑ๏ธ 2:10 duration
๐Ÿ†” ID: 27456814

๐Ÿ“œ Lyrics

Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween
Vandat sy verdwyn het
wandel ek oral alleen

Sing oor somer briese
Jou weemoed sleep weer oor
Saam met die lowerstruike
sing my 'n hemelse koor

Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf

Ek stap deur stille strate
Die eggo's maak my seer
My hart is soos my hande
soekend maar bly altyd leeg

Woestyne kan my nie keer nie
Ek baan deur storms my weg
Ek sal die rivier weer terugvind
voor hierdie klein vissie sterf

Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf

Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings