Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Nuwe Generasie (Live)

๐Ÿ‘ค Onbeskaamd โ€ข ๐ŸŽผ Onbeskaamd Live! โ€ข โฑ๏ธ 4:07
๐ŸŽต 589 characters
โฑ๏ธ 4:07 duration
๐Ÿ†” ID: 27829470

๐Ÿ“œ Lyrics

Daar is 'n nuwe generasie
Wat opstaan in ons land
Hulle kreet is Jesus
Hulle hart is aan die brand
Hulle voete is bereid
Om te loop waar Jesus loop
Hulle harte is bereid
Om te glo in God se woord

Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus
Hulle glo in sy naam
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons hier kom ons
n Nuwe generasie

Ons is die nuwe generasie
Wat opstaan in ons land
Ons kreet is Jesus
Ons hart is aan die brand
Ons voete is bereid
Om te loop waar Jesus loop
Ons harte is bereid
Om te glo in God se woord

Mense wat roep na Jesus
Mense wat soek na Hom

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings