Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Bordello

๐Ÿ‘ค Piet Botha โ€ข ๐ŸŽผ Die Mamba โ€ข โฑ๏ธ 4:53
๐ŸŽต 543 characters
โฑ๏ธ 4:53 duration
๐Ÿ†” ID: 28635932

๐Ÿ“œ Lyrics

Daar is 'n huis in Johannesburg
Waar die rooi lig brand elke aand
En baie siele het hier alles verloor
Dobbel, slegte vrouens en drank

My een been is nog op moeder aarde
Maar die ander een is nog op die trein
Potgieterstraat, 10 jaar vir roof
Dit het ek gekry

O Magistraat sรช vir my moeder
Om haar trane vir iemand anders te hou
Dit wat ek gekry het, het ek verdien
Ek met my baadjie, baadjie blou

En leer tog vir julle kinders
Van die Hemel en van die hel wat brand
En hou hulle vir ewig weg as julle kan
Van die huis op die Witwatersrand

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings