Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Stemme In Die More (1981)

πŸ‘€ Laurika Rauch β€’ 🎼 Tweeduisend-en-Tien (Bonus CD) β€’ ⏱️ 2:30
🎡 577 characters
⏱️ 2:30 duration
πŸ†” ID: 28784064

πŸ“œ Lyrics

Ek hoor nog somtyds stemme in die mΓ΄re
'n Fluistering van vreemdes uit 'n ver verlore nag
En langsaam word 'n oerdroom weer gebore
In skemerings van skimme teen 'n skemerende dag
'n Nuwe lig
'n Vergesig

Iewers is daar nog 'n plek van vrede
Iewers is daar aan 'n wilde kus
'n Oord van rus
Iewers in 'n land van lank gelede
Waar alles oud en onveranderd is

Elke dag beloof 'n nuwe hawe
Telkens is daar vaste grond in sig
In oggendlig
Elke aand word elke droom begrawe
Maar dan een more keer die stemme terug
Sien ek van die brug in later lig 'n ou gesig
Net horison
Op horison

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings