Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Goeie Ou

๐Ÿ‘ค Schwabie and Henru โ€ข ๐ŸŽผ Goeie Ou โ€ข โฑ๏ธ 3:14
๐ŸŽต 1764 characters
โฑ๏ธ 3:14 duration
๐Ÿ†” ID: 28796869

๐Ÿ“œ Lyrics

En al die mooiste meisies
In stellenbosch
Kon hom nie red nie
Syt hom alles gekos

Hart gebroke toe sy
Skielik verdwyn
Happy hour specials
Het gehelp vir die pyn

Ja hys n goeie ou
Hyt net n slegte verlede
Hy dra nog swaar aan alles
Op sy gewete

As hy val moet jy vang
As hy le moet jy dra
Hys n goeie ou
Maar sy kort n
Man soos haar pa

Kalahari kind het
In daai dorpie beland
Ontmoet n man en hy dra
Haar op sy hand

Oom freddie was n boer
Aan die noorde kant
Hyt gese hy gaan haar lief he
Soos wat niemand kan

Ja hys n goeie ou
Hy lewe uit sy gebede
Sy vrou en kinders
Gee hom rede om te lewe

As hy val staan hy op
As hy bid sak hy af
Hys n goeie ou
Dalk die beste een wat daar was

Ja hys n goeie ou
Ja hys n goeie ou
Ja hys n goeie ou
Ja hys n goeie ou
Dalk die beste een
Wat daar was

Vrystaat beeker
Groot vleis vreter
Mond kort peper
Hoop die bokke
Bring die beker

Hys n man van sy woord
Maar sy woorde is skaars
Jy sien hom, net by die kroeg
En by die kerk se basaar

Ja hys n goeie ou
Hy sukkel net met eie tye
Hy kort n girl om op die
Plaas te kom kuier

As jy val sal hy vang
Want hy gee waar daar kort
Hys n goeie ou maar
Hy bly te ver van die dorp

Ek ken n ou
Dra sy hart op sy mou
Hopeless romantic
Vanaf ek kan onthou

Eerstespan
Uit gedraf
As kaptein
Na skool het dit alles verdwyn

Ja hys n goeie ou
Sy ma se gunstelling kind
Hy sukkel om die regte
Woorde te vind

Hys snaaks, uiteraard
Altyd reg met n grappie
Ja hys n goeie ou
Maar sy eerste liefde is rugby

Daars n goeie ou
In elke liewe dorp in die land
Gaan wees n goeie ou
As jy weet jy kan
Ek weet dis moeilik
Maar ek stel jou gerus
Jys n goeie ou
Dalk die beste een
Wat daar is

Ja jys n goeie ou
Ja jys n goeie ou
Ja jys n goeie ou
Ja jys n goeie ou
Dalk die beste een
Wat daar was

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:20.36] En al die mooiste meisies
[00:22.21] In stellenbosch
[00:24.37] Kon hom nie red nie
[00:25.62] Syt hom alles gekos
[00:28.19] Hart gebroke toe sy
[00:29.73] Skielik verdwyn
[00:31.92] Happy hour specials
[00:33.47] Het gehelp vir die pyn
[00:35.39] Ja hys n goeie ou
[00:37.40] Hyt net n slegte verlede
[00:39.91] Hy dra nog swaar aan alles
[00:41.42] Op sy gewete
[00:43.02] As hy val moet jy vang
[00:44.90] As hy le moet jy dra
[00:46.89] Hys n goeie ou
[00:48.36] Maar sy kort n
[00:49.16] Man soos haar pa
[00:51.64] Kalahari kind het
[00:53.11] In daai dorpie beland
[00:55.67] Ontmoet n man en hy dra
[00:57.11] Haar op sy hand
[00:58.92] Oom freddie was n boer
[01:00.54] Aan die noorde kant
[01:02.34] Hyt gese hy gaan haar lief he
[01:04.52] Soos wat niemand kan
[01:06.05] Ja hys n goeie ou
[01:08.29] Hy lewe uit sy gebede
[01:10.93] Sy vrou en kinders
[01:12.16] Gee hom rede om te lewe
[01:14.35] As hy val staan hy op
[01:16.19] As hy bid sak hy af
[01:17.62] Hys n goeie ou
[01:19.56] Dalk die beste een wat daar was
[01:22.37] Ja hys n goeie ou
[01:25.45] Ja hys n goeie ou
[01:29.26] Ja hys n goeie ou
[01:33.20] Ja hys n goeie ou
[01:35.17] Dalk die beste een
[01:36.03] Wat daar was
[01:37.80] Vrystaat beeker
[01:39.77] Groot vleis vreter
[01:41.55] Mond kort peper
[01:43.12] Hoop die bokke
[01:44.30] Bring die beker
[01:45.55] Hys n man van sy woord
[01:47.11] Maar sy woorde is skaars
[01:49.37] Jy sien hom, net by die kroeg
[01:50.51] En by die kerk se basaar
[01:52.66] Ja hys n goeie ou
[01:54.58] Hy sukkel net met eie tye
[01:57.19] Hy kort n girl om op die
[01:59.27] Plaas te kom kuier
[02:00.70] As jy val sal hy vang
[02:02.63] Want hy gee waar daar kort
[02:04.51] Hys n goeie ou maar
[02:06.11] Hy bly te ver van die dorp
[02:09.08] Ek ken n ou
[02:10.20] Dra sy hart op sy mou
[02:13.05] Hopeless romantic
[02:14.05] Vanaf ek kan onthou
[02:16.85] Eerstespan
[02:18.05] Uit gedraf
[02:18.98] As kaptein
[02:20.42] Na skool het dit alles verdwyn
[02:23.52] Ja hys n goeie ou
[02:25.63] Sy ma se gunstelling kind
[02:28.48] Hy sukkel om die regte
[02:30.33] Woorde te vind
[02:31.50] Hys snaaks, uiteraard
[02:33.72] Altyd reg met n grappie
[02:35.23] Ja hys n goeie ou
[02:37.19] Maar sy eerste liefde is rugby
[02:39.68] Daars n goeie ou
[02:40.85] In elke liewe dorp in die land
[02:43.89] Gaan wees n goeie ou
[02:45.73] As jy weet jy kan
[02:47.87] Ek weet dis moeilik
[02:49.36] Maar ek stel jou gerus
[02:50.95] Jys n goeie ou
[02:52.43] Dalk die beste een
[02:53.45] Wat daar is
[02:54.64] Ja jys n goeie ou
[02:58.30] Ja jys n goeie ou
[03:02.36] Ja jys n goeie ou
[03:06.47] Ja jys n goeie ou
[03:08.21] Dalk die beste een
[03:08.98] Wat daar was
[03:11.45]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings