Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Almal Baklei

πŸ‘€ Francois van Coke β€’ 🎼 En Vriende II β€’ ⏱️ 2:25
🎡 837 characters
⏱️ 2:25 duration
πŸ†” ID: 29611072

πŸ“œ Lyrics

Maandagoggend
Stadig in reΓ«n
Bakkie is my doodskis
Wolwe op die N1
Geen toekoms, geen regering
Vryheid is 'n beweging
Hoe ouer ek word
Hoe minder weet ek

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Almal gaan dood

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Ha-ha hardloop

Die grootmenstafel
Waar ons nou sit
Maar vrye wil en vervulling
Is op die rekening
Nog trauma
Nog beserings
Baklei nog vir oorlewing
Hoe ouer ek word
Hoe minder breek ek

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Almal gaan dood

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Ha-ha hardloop

Die gat is klaar gegrawe
Die pyn boodskapper vir die skare
Die gat is klaar gegrawe
Die pyn boodskapper vir die skare

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Almal gaan dood

Almal baklei
Almal ly
Hey hey!
Oorlog duur voort
Ha-ha hardloop

⏱️ Synced Lyrics

[00:19.81] Maandagoggend
[00:21.26] Stadig in reΓ«n
[00:23.65] Bakkie is my doodskis
[00:25.25] Wolwe op die N1
[00:27.35] Geen toekoms, geen regering
[00:29.48] Vryheid is 'n beweging
[00:31.62] Hoe ouer ek word
[00:33.52] Hoe minder weet ek
[00:38.93] Almal baklei
[00:41.28] Almal ly
[00:42.34] Hey hey!
[00:43.40] Oorlog duur voort
[00:45.32] Almal gaan dood
[00:46.63] Almal baklei
[00:49.08] Almal ly
[00:50.37] Hey hey!
[00:51.16] Oorlog duur voort
[00:52.80] Ha-ha hardloop
[00:54.93] Die grootmenstafel
[00:56.78] Waar ons nou sit
[00:58.97] Maar vrye wil en vervulling
[01:01.05] Is op die rekening
[01:02.64] Nog trauma
[01:03.46] Nog beserings
[01:04.75] Baklei nog vir oorlewing
[01:06.61] Hoe ouer ek word
[01:08.57] Hoe minder breek ek
[01:14.17] Almal baklei
[01:16.51] Almal ly
[01:17.39] Hey hey!
[01:18.55] Oorlog duur voort
[01:20.31] Almal gaan dood
[01:21.73] Almal baklei
[01:24.11] Almal ly
[01:25.27] Hey hey!
[01:26.29] Oorlog duur voort
[01:27.90] Ha-ha hardloop
[01:37.49] Die gat is klaar gegrawe
[01:41.13] Die pyn boodskapper vir die skare
[01:45.13] Die gat is klaar gegrawe
[01:49.18] Die pyn boodskapper vir die skare
[01:53.35] Almal baklei
[01:55.25] Almal ly
[01:56.50] Hey hey!
[01:57.40] Oorlog duur voort
[01:59.23] Almal gaan dood
[02:00.98] Almal baklei
[02:03.05] Almal ly
[02:04.12] Hey hey!
[02:05.21] Oorlog duur voort
[02:06.82] Ha-ha hardloop
[02:24.79]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings