Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Voor Ons Stof Word

👤 Van Coke Kartel 🎼 Bakgat ⏱️ 4:09
🎵 1180 characters
⏱️ 4:09 duration
🆔 ID: 30967432

📜 Lyrics

My gemoeds toestand
raak al beter;
Al sak die donker toe.
Dit beteken nog nie
ek gaan Hemel toe nie.
Miskien nog ver
van 'n
hemelwese af.
Ek voel nog jonk,
maar ek glo
glad nie,
in sprokies nie!

{CH0RUS}×1

Gee my tyd;
My hart,
dans saam terwyl ons heen gaan.
Voor ons stof word.
Voor ons weer stõf word.
Gee net tyd;
my hart!
Dans saam terwyl ons heen gaan.
Voor ons stof word.
Voor ons weer stof word!!

Dis hier waar ek veilig voel;
Onder versagtende omstandighede.
Trap ek dalk noú op jou tonè?
Ek is nie veel van 'ñ danser nie;
Maar ek sal dans as ek dronk genoeg is.

{CH0RUS}×1

Gee my tyd;
My hart dans saam terwyl ons heen gaan.
Voor ons stof word.
Voor ons weer stof word!!

Dis hier waar ek veilig voel;
Onder versagtende omstandighede.
Trap ek dalk noú op jou toné?
Ek is nie veel van 'ñ danser nie;
Maar ek sal dans as ek dronk genoeg is;
dronk genoeg is!!

{CH0RUS}×2

Gee my tyd;
My hart dans saam terwyl ons heen gaan.
Voor ons stof word.
Voor ons weer stof word!!
Gee net tyd;
My hart, dans saam terwyl ons heen gaan.
Voor ons stof word;
Voor ons weer stõf word!!

...^

°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°°

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings