Verdwyn
๐ต 526 characters
โฑ๏ธ 4:21 duration
๐ ID: 32485972
๐ Lyrics
As jy dan sou wou verdwyn
Doen dit dan nou terwyl ek jou onthou
As jy dan sou wou bly by my
Doen dit verewig sodat ek jou kan hou
Is dit wat jy wou hรช
Verskoning vir die skuld
Ek kan nie meer belรช
In jou liefde nie
Maar toe het jy vir my kom sรช
Dat jy in elk geval ons nie wil hรช
Soos ons was nie
Soos ons is nie
Het jy regtig gewag vir my
Om vir jou te wys dat ek myself kies
Sou jy iewers anders heen kon gaan
As ek besluit om die deur nou hier toe te slaan
Sal hy my en jou lief kan hรช as ons harte nie meer kan gee
Doen dit dan nou terwyl ek jou onthou
As jy dan sou wou bly by my
Doen dit verewig sodat ek jou kan hou
Is dit wat jy wou hรช
Verskoning vir die skuld
Ek kan nie meer belรช
In jou liefde nie
Maar toe het jy vir my kom sรช
Dat jy in elk geval ons nie wil hรช
Soos ons was nie
Soos ons is nie
Het jy regtig gewag vir my
Om vir jou te wys dat ek myself kies
Sou jy iewers anders heen kon gaan
As ek besluit om die deur nou hier toe te slaan
Sal hy my en jou lief kan hรช as ons harte nie meer kan gee