Home šŸŽ¬ Bollywood šŸŽµ Pakistani šŸŽ¤ English Pop

Leja

šŸ‘¤ Die Heuwels Fantasties • šŸŽ¼ Die Heuwels Fantasties • ā±ļø 4:36
šŸŽµ 1315 characters
ā±ļø 4:36 duration
šŸ†” ID: 5080343

šŸ“œ Lyrics

Leja, ek weet nie meer of ek jou hieruit
Gaan kan sien nie
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Die nag is koud
In die winter
In die winter
Toe ek jou
Gesien het vir die eerste keer
Leja, ek kan nie meer
Onthou hoe dit gevoel het nie
Die paaie bly nat
In die winter
In jou ma se oƫ, ons was tieners, ons kon glo
In die dinge daarbo
In jou ma se oƫ, wou ek sien en wou ek glo
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras, op die gras
Leja, is hoe dit was
Soos dit was, soos dit was
Dan sal ons kan, Leja
Maar jy's nou net die pen op 'n servet
Wat ek alweer, alweer
Iewers moes vergeet het
Die onoorspronklikheid
Nes afgeleide selfverwyt
Het ek myself hier uit
Uit hierdie storie uitgeskryf
In jou ma se oƫ, ons was tieners, ons kon glo
In die dinge daarbo
In jou ma se oƫ, wou ek sien en wou ek glo
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras, op die gras
Leja, is hoe dit was (Want tye het verander)
Soos dit was, soos dit was (En ons raak nie jonger nie)
Dan sal ons kan, Leja (Ek kan nie eers meer byhou nie)
Leja, is hoe dit was (Leja, Leja)
Soos dit was, soos dit was (Leja, Leja)
Dan sal ons kan, Leja (Leja, Leja)

ā±ļø Synced Lyrics

[00:11.23] Leja, ek weet nie meer of ek jou hieruit
[00:17.73] Gaan kan sien nie
[00:22.31] Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
[00:27.54] Die nag is koud
[00:32.53] In die winter
[00:37.85] In die winter
[00:44.77] Toe ek jou
[00:49.09] Gesien het vir die eerste keer
[00:50.99] Leja, ek kan nie meer
[00:55.38] Onthou hoe dit gevoel het nie
[01:01.27] Die paaie bly nat
[01:06.57] In die winter
[01:08.21] In jou ma se oƫ, ons was tieners, ons kon glo
[01:15.74] In die dinge daarbo
[01:19.38] In jou ma se oƫ, wou ek sien en wou ek glo
[01:29.67] Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
[01:36.14] Ek kan nie eers meer byhou nie
[01:41.18] Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
[01:47.15] Op die gras, op die gras
[01:52.55] Leja, is hoe dit was
[01:55.82] Soos dit was, soos dit was
[01:58.69] Dan sal ons kan, Leja
[02:03.83] Maar jy's nou net die pen op 'n servet
[02:08.84] Wat ek alweer, alweer
[02:12.64] Iewers moes vergeet het
[02:26.79] Die onoorspronklikheid
[02:32.25] Nes afgeleide selfverwyt
[02:37.21] Het ek myself hier uit
[02:42.71] Uit hierdie storie uitgeskryf
[02:47.21] In jou ma se oƫ, ons was tieners, ons kon glo
[02:54.59] In die dinge daarbo
[02:57.92] In jou ma se oƫ, wou ek sien en wou ek glo
[03:09.05] Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
[03:15.09] Ek kan nie eers meer byhou nie
[03:20.23] Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
[03:26.19] Op die gras, op die gras
[03:31.77] Leja, is hoe dit was (Want tye het verander)
[03:34.36] Soos dit was, soos dit was (En ons raak nie jonger nie)
[03:37.40] Dan sal ons kan, Leja (Ek kan nie eers meer byhou nie)
[03:43.14] Leja, is hoe dit was (Leja, Leja)
[03:46.09] Soos dit was, soos dit was (Leja, Leja)
[03:48.70] Dan sal ons kan, Leja (Leja, Leja)

⭐ Rate These Lyrics

ā˜†ā˜†ā˜†ā˜†ā˜†
Average: 0.0/5 • 0 ratings