Beautiful in Beaufort-Wes
🎵 1791 characters
⏱️ 4:44 duration
🆔 ID: 5096288
📜 Lyrics
Jy was Beautiful in Beaufort-Wes
En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
En ek en jy het op grafte en op treine
Op Ford Fairlane se agterseats gevry
En nou is jy en jou man both computer analysts
En laas winter, you tried to cut above your wrists
En nou skryf jy vir my
Jy kan nie meer slaap
Nie, nie meer lag
Nie, nie meer iets vir jouself doen nie
Nee, nooit ooit, weer vir my soen nie
Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook
Terwyl jy Menthol sigarette rook
En al daai "sweet-sweet" dinge vir my sê
Terwyl jy sweet, sweet in my arms lê
En die presiese woorde ek't presies vergeet
Ek onthou net die rook en die sweet
In Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder koel, summer cotton dress
Nie meer slaap
Nie, nie meer lag
Nie, nie meer iets vir jouself doen nie
Nee, nooit ooit, weer vir my soen nie
En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot
Maar jy het een aand skielik vir my weggestoot
En in die rearview mirror jou gesig gekyk
En gesê miskien moet ek gelukkiger lyk
En daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
Ek het gevoel hoe my hart los ruk uit my lyf
En soos 'n roeiboot al in die rivier af dryf
Ek kon nie meer slaap
Nie, nie meer lag
Nie, nie meer iets vir myself doen nie
Nee, nooit ooit, weer vir jou soen nie
Die laaste herinnering waaroor ek sing
Is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry
Tot anderkant die ding-dong gong
Van die breakfast waiter in die gang verby
Dit was my wake-up call my lief
Jy het gesê: "Wees asseblief lief vir my"
Maar ek't gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
En ek kon nie meer slaap
Nie, nie meer lag
Nie, nie weer iets ooit reg doen nie
Nee, nooit ooit, weer vir jou soen nie
Ek kon nie meer slaap
Nie, nie meer lag
Nie, nie meer iets vir mekaar doen nie

⏱️ Synced Lyrics
[00:16.92] Jy was Beautiful in Beaufort-Wes
[00:20.92] En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
[00:24.70] En ek en jy het op grafte en op treine
[00:28.29] Op Ford Fairlane se agterseats gevry
[00:33.17] En nou is jy en jou man both computer analysts
[00:37.46] En laas winter, you tried to cut above your wrists
[00:41.54] En nou skryf jy vir my
[00:43.51] Jy kan nie meer slaap
[00:47.77] Nie, nie meer lag
[00:51.61] Nie, nie meer iets vir jouself doen nie
[00:55.72] Nee, nooit ooit, weer vir my soen nie
[01:17.44] Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook
[01:21.04] Terwyl jy Menthol sigarette rook
[01:25.01] En al daai "sweet-sweet" dinge vir my sê
[01:29.15] Terwyl jy sweet, sweet in my arms lê
[01:33.28] En die presiese woorde ek't presies vergeet
[01:37.63] Ek onthou net die rook en die sweet
[01:40.76] In Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder koel, summer cotton dress
[01:47.85] Nie meer slaap
[01:51.29] Nie, nie meer lag
[01:54.92] Nie, nie meer iets vir jouself doen nie
[01:59.16] Nee, nooit ooit, weer vir my soen nie
[02:04.37] En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot
[02:07.95] Maar jy het een aand skielik vir my weggestoot
[02:11.86] En in die rearview mirror jou gesig gekyk
[02:15.90] En gesê miskien moet ek gelukkiger lyk
[02:20.07] En daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
[02:24.33] Ek het gevoel hoe my hart los ruk uit my lyf
[02:28.40] En soos 'n roeiboot al in die rivier af dryf
[02:32.18] Ek kon nie meer slaap
[02:35.75] Nie, nie meer lag
[02:39.82] Nie, nie meer iets vir myself doen nie
[02:43.90] Nee, nooit ooit, weer vir jou soen nie
[03:21.95] Die laaste herinnering waaroor ek sing
[03:25.41] Is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry
[03:29.67] Tot anderkant die ding-dong gong
[03:33.71] Van die breakfast waiter in die gang verby
[03:37.66] Dit was my wake-up call my lief
[03:41.78] Jy het gesê: "Wees asseblief lief vir my"
[03:45.79] Maar ek't gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
[03:49.87] En ek kon nie meer slaap
[03:53.30] Nie, nie meer lag
[03:57.43] Nie, nie weer iets ooit reg doen nie
[04:01.71] Nee, nooit ooit, weer vir jou soen nie
[04:05.91] Ek kon nie meer slaap
[04:09.68] Nie, nie meer lag
[04:13.60] Nie, nie meer iets vir mekaar doen nie
[04:18.05] Nee, nooit ooit, weer vir jou soen nie
[04:23.55]