Halley se Komeet
🎵 1827 characters
⏱️ 3:49 duration
🆔 ID: 5096304
📜 Lyrics
As ek net meer kon droom
Van die wind in die takke
Van die ou wilgerboom
Oppie plaas
Ek sal alles verruil
Om weer Sondag na kerk
Saam met Remi te huil
Vir oulaas
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybelprentjie kyk
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim?
As Heidi se oupa net sy snor wil trim
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
Mamma kook vir ons
Bokmelk vanaand
Smelt vir ons
Kaas in die pan
Vertel vir my weer
Hoe kry Heidi so seer?
En waar
Kom Tautau vandaan?
As ek net weer kan glo
Soos 'n kind kan vertrou
Daar 's engele daarbo wat ons bless
As ek net weer kan kyk
Hoe die vlei begin loop
En hoe jou mielies weer mooi lyk, John West

Is Remi se apie
Dan dood?
Of speel hy
Nogsteeds toneel?
Pa, is Nonna al terug?
Is dit reën
In die lug?
Of het ek myself weer verbeel?

⏱️ Synced Lyrics
[00:10.37] As ek net meer kon droom
[00:15.30] Van die wind in die takke
[00:17.69] Van die ou wilgerboom
[00:20.33] Oppie plaas
[00:25.58] Ek sal alles verruil
[00:30.24] Om weer Sondag na kerk
[00:32.85] Saam met Remi te huil
[00:35.82] Vir oulaas
[00:41.03] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
[00:44.34] Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
[00:47.69] Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybelprentjie kyk
[00:51.39] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[00:54.77] Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim?
[00:58.24] As Heidi se oupa net sy snor wil trim
[01:01.57] Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
[01:04.86] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[01:10.35] Mamma kook vir ons
[01:12.38] Bokmelk vanaand
[01:17.16] Smelt vir ons
[01:19.10] Kaas in die pan
[01:24.20] Vertel vir my weer
[01:27.14] Hoe kry Heidi so seer?
[01:30.88] En waar
[01:32.28] Kom Tautau vandaan?
[01:39.48] As ek net weer kan glo
[01:44.31] Soos 'n kind kan vertrou
[01:46.91] Daar 's engele daarbo wat ons bless
[01:55.10] As ek net weer kan kyk
[01:59.78] Hoe die vlei begin loop
[02:02.34] En hoe jou mielies weer mooi lyk, John West
[02:10.24] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
[02:13.39] Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
[02:16.83] Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybelprentjie kyk
[02:20.37] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[02:23.75] Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim?
[02:27.40] As Heidi se oupa net sy snor wil trim
[02:30.94] Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
[02:34.00] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[02:39.24] Is Remi se apie
[02:42.71] Dan dood?
[02:46.42] Of speel hy
[02:47.80] Nogsteeds toneel?
[02:52.89] Pa, is Nonna al terug?
[02:56.42] Is dit reën
[02:58.01] In die lug?
[02:59.84] Of het ek myself weer verbeel?
[03:10.04] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
[03:13.59] Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
[03:17.19] Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybelprentjie kyk
[03:20.57] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[03:23.94] Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim?
[03:27.42] As Heidi se oupa net sy snor wil trim
[03:30.89] Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
[03:33.61] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel