Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Skipskop

👤 Theuns Jordaan 🎼 Vreemde Stad ⏱️ 4:10
🎵 1026 characters
⏱️ 4:10 duration
🆔 ID: 5096329

📜 Lyrics

Pak op
Pak op
Sit jou goedjies
Op jou kop
Môre gaan ons weg
Vêr van hier weg
Skipskop, skipskop
Wanneer hou die dinge op
Swaarkry lê net voor
Die blou berge oor
Overberg se mens
Is ek gebôre
Op die plek Skipskop
Nes my pa en sy pa ook
Hier deur die duine
Loop onse spore
Hier op die beach
Hier langs die see
Is ek gedoop
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde
Wat hier waai
Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long Skipskop
Skipskop sê goodbye
Die linkerhand
Of die regterhand
Wat se kant lê die pad
Misverstand
'Seblief meneer
Ag sê my tog weer
Is dit die pad wat ons moet
Môre vat
'n Stukkie lê hier
En 'n stukkie lê daar
Die stukkies van my lewe
Hulle lê baie deurmekaar
So tel op, tel op
Vir Shorty en vir Pop
Gaan haal vir Apie
En hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders
As die blou dam se branders
Die wolke en die winde
Wat hier waai
Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long Skipskop
Skipskop sê goodbye
Ooh Skipskop
Skipskop sê goodbye

⏱️ Synced Lyrics

[00:15.08] Pak op
[00:17.62] Pak op
[00:20.13] Sit jou goedjies
[00:22.31] Op jou kop
[00:25.31] Môre gaan ons weg
[00:30.35] Vêr van hier weg
[00:33.80] Skipskop, skipskop
[00:38.31] Wanneer hou die dinge op
[00:42.65] Swaarkry lê net voor
[00:47.10] Die blou berge oor
[00:52.79] Overberg se mens
[00:57.15] Is ek gebôre
[01:01.61] Op die plek Skipskop
[01:05.11] Nes my pa en sy pa ook
[01:11.27] Hier deur die duine
[01:15.15] Loop onse spore
[01:19.16] Hier op die beach
[01:22.37] Hier langs die see
[01:24.44] Is ek gedoop
[01:30.70] Maar wat ken ek anders
[01:35.15] As die bloudam se branders
[01:39.93] Die wolke en die winde
[01:43.01] Wat hier waai
[01:48.74] Verkoop jou bootjie
[01:53.25] Pak op jou goedjies
[01:56.83] Sê maar so long Skipskop
[01:59.82] Skipskop sê goodbye
[02:05.97] Die linkerhand
[02:10.47] Of die regterhand
[02:15.66] Wat se kant lê die pad
[02:20.32] Misverstand
[02:24.16] 'Seblief meneer
[02:28.57] Ag sê my tog weer
[02:33.61] Is dit die pad wat ons moet
[02:38.83] Môre vat
[02:42.23] 'n Stukkie lê hier
[02:46.14] En 'n stukkie lê daar
[02:51.27] Die stukkies van my lewe
[02:54.92] Hulle lê baie deurmekaar
[02:58.93] So tel op, tel op
[03:04.19] Vir Shorty en vir Pop
[03:09.09] Gaan haal vir Apie
[03:12.49] En hou daai kindjie dop
[03:18.02] Maar wat ken ek anders
[03:23.13] As die blou dam se branders
[03:27.29] Die wolke en die winde
[03:30.62] Wat hier waai
[03:36.38] Verkoop jou bootjie
[03:41.12] Pak op jou goedjies
[03:44.62] Sê maar so long Skipskop
[03:47.31] Skipskop sê goodbye
[03:52.90] Ooh Skipskop
[03:56.12] Skipskop sê goodbye

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings