Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Soos Bloed

πŸ‘€ Theuns Jordaan β€’ 🎼 Tjailatyd β€’ ⏱️ 3:30
🎡 907 characters
⏱️ 3:30 duration
πŸ†” ID: 5096333

πŸ“œ Lyrics

Soos bloed
So is jy vir my
Soos my
So ken jy vir my
Soos asem
Vloei jy dwarsdeur my
Soos tyd
So vlieg als verby
Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Soos bloed
Binne my is jy
Jou groet
Eggo steeds in my
Oseane
Oor tot ek jou kry
Vulkane
Brand hier binne my
Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
In reΓ«n
Is jy rondom my
In trane vee jy af voor my
Riviere storm jy deur my
Papiere is te min vir my
Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my
Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Tot die paaie in my stilraak
In die wolke wat my vol maak in my

⏱️ Synced Lyrics

[00:14.32] Soos bloed
[00:16.84] So is jy vir my
[00:22.06] Soos my
[00:24.34] So ken jy vir my
[00:29.63] Soos asem
[00:31.99] Vloei jy dwarsdeur my
[00:37.04] Soos tyd
[00:39.42] So vlieg als verby
[00:43.62] Ek vra jou bly
[00:47.97] By my
[00:52.28] Tot die paaie voor my opraak
[00:54.76] Tot die wolke bo my leegraak vir my
[00:58.65] Ek vra jou bly
[01:02.44] Naby my
[01:07.04] Tot die spore voor my dofraak
[01:09.50] En die wolke bo my leegmaak oor my
[01:14.54] Soos bloed
[01:17.18] Binne my is jy
[01:22.13] Jou groet
[01:24.46] Eggo steeds in my
[01:29.66] Oseane
[01:32.10] Oor tot ek jou kry
[01:37.28] Vulkane
[01:39.65] Brand hier binne my
[01:43.81] Ek vra jou bly
[01:48.12] By my
[01:52.28] Tot die paaie voor my opraak
[01:54.40] Tot die wolke bo my leegraak vir my
[01:58.79] Ek vra jou bly
[02:03.01] Naby my
[02:07.29] Tot die spore voor my dofraak
[02:09.51] En die wolke bo my leegmaak oor my
[02:14.95] In reΓ«n
[02:17.28] Is jy rondom my
[02:22.30] In trane vee jy af voor my
[02:29.86] Riviere storm jy deur my
[02:37.31] Papiere is te min vir my
[02:43.57] Ek vra jou bly
[02:47.96] By my
[02:52.38] Tot die paaie voor my opraak
[02:54.38] Tot die wolke bo my leegraak vir my
[02:58.63] Ek vra jou bly
[03:02.93] Naby my
[03:07.29] Tot die spore voor my dofraak
[03:09.30] En die wolke bo my leegmaak oor my
[03:15.11] Tot die paaie in my stilraak
[03:17.08] In die wolke wat my vol maak in my

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings