Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Ctrl+Alt+Delete

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ Dans Deur Die Donker โ€ข โฑ๏ธ 2:42
๐ŸŽต 895 characters
โฑ๏ธ 2:42 duration
๐Ÿ†” ID: 9682985

๐Ÿ“œ Lyrics

Kyk!
Almal, kyk
Verander die weer?
Is ons kalenders verkeerd?
En hoor!
Almal, hoor
Dieselfde kak
Oor en oor
Fok die vers
Waar's die koor?
Ek gee op
Ek gee oor
Verskoon my Frans
Vivre l'amour!

Die skerpste mes in die laai
Steek die diepste
Ons voer die algoritme ons siele
O, liewe here
Vermoor ons gode
Aanbid tegnologie
Ons verstekinstelling
Is om pyn te geniet

Ctrl+alt+delete

Sit my in 'n Faraday-hok
Hang 'n goue munt
Voor my voorkop op
En ek sal hardloop
Tot my stompies nie meer kan nie
Hoor!
Almal, hoor
Fok die vers
Waar's die koor?
Ek gee op
Ek gee oor
Not de fok
Vivre l'amour!

Die skerpste mes in die laai
Steek die diepste
Ons voer die algoritme ons siele
O, liewe here
Vermoor ons gode
Aanbid tegnologie
Ons verstekinstelling
Is om pyn te geniet

Ctrl+alt+delete

Geoptimaliseer
Geprogrammeer
Assimileer
Konsolideer
Paniekvlakke normaliseer
Laat jou wil geskiet

Ctrl+alt+delete

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:22.91] Kyk!
[00:24.29] Almal, kyk
[00:26.88] Verander die weer?
[00:28.80] Is ons kalenders verkeerd?
[00:30.81] En hoor!
[00:32.60] Almal, hoor
[00:34.73] Dieselfde kak
[00:35.90] Oor en oor
[00:36.86] Fok die vers
[00:38.13] Waar's die koor?
[00:39.44] Ek gee op
[00:40.76] Ek gee oor
[00:41.60] Verskoon my Frans
[00:42.61] Vivre l'amour!
[00:43.74] Die skerpste mes in die laai
[00:46.31] Steek die diepste
[00:48.15] Ons voer die algoritme ons siele
[00:50.22] O, liewe here
[00:52.37] Vermoor ons gode
[00:53.91] Aanbid tegnologie
[00:55.74] Ons verstekinstelling
[00:57.32] Is om pyn te geniet
[00:59.44] Ctrl+alt+delete
[01:09.21] Sit my in 'n Faraday-hok
[01:12.35] Hang 'n goue munt
[01:13.98] Voor my voorkop op
[01:16.50] En ek sal hardloop
[01:18.68] Tot my stompies nie meer kan nie
[01:21.39] Hoor!
[01:21.85] Almal, hoor
[01:22.94] Fok die vers
[01:23.99] Waar's die koor?
[01:25.54] Ek gee op
[01:26.61] Ek gee oor
[01:27.69] Not de fok
[01:28.45] Vivre l'amour!
[01:29.52] Die skerpste mes in die laai
[01:32.33] Steek die diepste
[01:33.95] Ons voer die algoritme ons siele
[01:36.39] O, liewe here
[01:38.14] Vermoor ons gode
[01:39.79] Aanbid tegnologie
[01:41.65] Ons verstekinstelling
[01:43.24] Is om pyn te geniet
[01:45.39] Ctrl+alt+delete
[01:49.19] Geoptimaliseer
[01:53.86] Geprogrammeer
[01:56.15] Assimileer
[01:57.01] Konsolideer
[01:58.03] Paniekvlakke normaliseer
[02:00.47] Laat jou wil geskiet
[02:02.06] Ctrl+alt+delete
[02:41.96]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings