Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Fok Rond

πŸ‘€ Fokofpolisiekar β€’ 🎼 Dans Deur Die Donker β€’ ⏱️ 2:11
🎡 846 characters
⏱️ 2:11 duration
πŸ†” ID: 9684683

πŸ“œ Lyrics

Bewaar jou siel
Moenie boeke brand nie
Beman die gevegstasies
Teen verstandparasiete van die tronkplaneet

Moenie stilbly nie
Moenie terugstaan nie
Verraai die oorheersers
Van die kwantumhologram

Kom julle terug?
Daar is kwik in ons murg
Al wat oorbly is hoop
En ek hoop ek sien jou mΓ΄re weer

Fok rond
Vind uit
Fok rond
Fok rond vind uit

Kwantifiseer die natuur
Rand en sent
Sy verstaan nie
Suig die gees uit
Was jouself af
Ons is maaiers op 'n
Besoedelde karkas

Kyk op na die kosmos
Verstik in die wolke
Smeek om verlossing
In wat ontwikkel ons in?

Wees water
Nie sement nie

Wees asem
Nie plastiek nie

Wees lig

Daar is wiskunde
In die blom, atoombom
Een het deernis
Die ander uranium
Die een vlek oop
Die ander 'n chrysanthemum

Die een na die ander
Liggaamstapels in die naam van vordering

Fok rond
Vind uit
Fok rond
Fok rond vind uit

⏱️ Synced Lyrics

[00:25.44] Bewaar jou siel
[00:29.61] Moenie boeke brand nie
[00:31.57] Beman die gevegstasies
[00:33.63] Teen verstandparasiete van die tronkplaneet
[00:38.63] Moenie stilbly nie
[00:40.75] Moenie terugstaan nie
[00:42.86] Verraai die oorheersers
[00:44.38] Van die kwantumhologram
[00:46.79] Kom julle terug?
[00:48.38] Daar is kwik in ons murg
[00:50.42] Al wat oorbly is hoop
[00:52.52] En ek hoop ek sien jou mΓ΄re weer
[00:54.99] Fok rond
[00:57.28] Vind uit
[00:59.10] Fok rond
[01:01.90] Fok rond vind uit
[01:03.66] Kwantifiseer die natuur
[01:07.53] Rand en sent
[01:09.16] Sy verstaan nie
[01:11.23] Suig die gees uit
[01:13.86] Was jouself af
[01:15.46] Ons is maaiers op 'n
[01:17.58] Besoedelde karkas
[01:19.98] Kyk op na die kosmos
[01:22.07] Verstik in die wolke
[01:24.18] Smeek om verlossing
[01:25.97] In wat ontwikkel ons in?
[01:28.12] Wees water
[01:30.41] Nie sement nie
[01:32.06] Wees asem
[01:34.65] Nie plastiek nie
[01:36.29] Wees lig
[01:37.05] Daar is wiskunde
[01:38.89] In die blom, atoombom
[01:41.22] Een het deernis
[01:42.89] Die ander uranium
[01:44.93] Die een vlek oop
[01:46.98] Die ander 'n chrysanthemum
[01:49.06] Die een na die ander
[01:50.84] Liggaamstapels in die naam van vordering
[01:56.47] Fok rond
[02:00.77] Vind uit
[02:04.96] Fok rond
[02:08.67] Fok rond vind uit
[02:10.86]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings