Word Wakker Word Groot
🎵 1530 characters
⏱️ 2:56 duration
🆔 ID: 9697701
📜 Lyrics
Vryheid vergaan as jy dit nie gebruik nie
Geen rede om te lewe
Geen rede om te sterwe nie
Ons is mak gemaak
Ons is ingebreek
Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
En die kinders skree
Probeer ons wakker maak
Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
Word wakker
Word groot
Word wakker
Word groot
En deel van die Masjien
Word wakker
Word groot
Word wakker
Word groot
En kniel voor die majesteit van die Masjien
Moenie oor shit dink nie
Moenie shit dink nie
'n Bietjie liefde
Baie moed
'n Bietjie hartseer
Baie bloed
'n Bietjie fukt-up
Baie môregloed
'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
'n Bietjie te veel
Baie te min
'n Bietjie te laat
Gaan nog baie sing
'n Bietjie koel bries
Baie ink op papier
Bietjie warm aande
Baie tequila in die vuur
Bietjie-bietjie word baie
Brand jou fokn energie
Hier
Het die gevangene
Bewaardersklere aan
Erf jou plek in die piramideskema
Ons is mak gemaak
Ons is ingebreek
Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
En die kinders skree
Probeer ons wakker maak
Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
'n Bietjie liefde
Baie moed
'n Bietjie hartseer
Baie bloed
'n Bietjie fukt-up
Baie môregloed
'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
'n Bietjie te veel
Baie te min
'n Bietjie te laat
Gaan nog baie sing
'n Bietjie koel bries
Baie ink op papier
Bietjie warm aande
Baie tequila in die vuur
Bietjie-bietjie word baie
Brand jou fokn energie
Word een met die Masjien
Word een met die Masjien
Word wakker
Word groot
Word een met die Masjien
Word wakker
Word groot
Word een met die Masjien
Geen rede om te lewe
Geen rede om te sterwe nie
Ons is mak gemaak
Ons is ingebreek
Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
En die kinders skree
Probeer ons wakker maak
Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
Word wakker
Word groot
Word wakker
Word groot
En deel van die Masjien
Word wakker
Word groot
Word wakker
Word groot
En kniel voor die majesteit van die Masjien
Moenie oor shit dink nie
Moenie shit dink nie
'n Bietjie liefde
Baie moed
'n Bietjie hartseer
Baie bloed
'n Bietjie fukt-up
Baie môregloed
'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
'n Bietjie te veel
Baie te min
'n Bietjie te laat
Gaan nog baie sing
'n Bietjie koel bries
Baie ink op papier
Bietjie warm aande
Baie tequila in die vuur
Bietjie-bietjie word baie
Brand jou fokn energie
Hier
Het die gevangene
Bewaardersklere aan
Erf jou plek in die piramideskema
Ons is mak gemaak
Ons is ingebreek
Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
En die kinders skree
Probeer ons wakker maak
Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
'n Bietjie liefde
Baie moed
'n Bietjie hartseer
Baie bloed
'n Bietjie fukt-up
Baie môregloed
'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
'n Bietjie te veel
Baie te min
'n Bietjie te laat
Gaan nog baie sing
'n Bietjie koel bries
Baie ink op papier
Bietjie warm aande
Baie tequila in die vuur
Bietjie-bietjie word baie
Brand jou fokn energie
Word een met die Masjien
Word een met die Masjien
Word wakker
Word groot
Word een met die Masjien
Word wakker
Word groot
Word een met die Masjien
⏱️ Synced Lyrics
[00:05.63] Vryheid vergaan as jy dit nie gebruik nie
[00:11.13] Geen rede om te lewe
[00:12.40] Geen rede om te sterwe nie
[00:16.69] Ons is mak gemaak
[00:18.47] Ons is ingebreek
[00:19.56] Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
[00:22.74] En die kinders skree
[00:24.02] Probeer ons wakker maak
[00:25.68] Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
[00:28.51] Word wakker
[00:29.13] Word groot
[00:31.54] Word wakker
[00:32.14] Word groot
[00:32.92] En deel van die Masjien
[00:34.45] Word wakker
[00:35.09] Word groot
[00:37.13] Word wakker
[00:37.96] Word groot
[00:38.76] En kniel voor die majesteit van die Masjien
[00:42.79] Moenie oor shit dink nie
[00:44.53] Moenie shit dink nie
[00:45.67] 'n Bietjie liefde
[00:47.57] Baie moed
[00:48.85] 'n Bietjie hartseer
[00:50.36] Baie bloed
[00:52.00] 'n Bietjie fukt-up
[00:53.38] Baie môregloed
[00:54.94] 'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
[00:57.80] 'n Bietjie te veel
[00:59.48] Baie te min
[01:00.75] 'n Bietjie te laat
[01:01.82] Gaan nog baie sing
[01:03.61] 'n Bietjie koel bries
[01:04.95] Baie ink op papier
[01:06.31] Bietjie warm aande
[01:07.48] Baie tequila in die vuur
[01:10.62] Bietjie-bietjie word baie
[01:12.06] Brand jou fokn energie
[01:13.91]
[01:31.59] Hier
[01:32.39] Het die gevangene
[01:35.57] Bewaardersklere aan
[01:37.90] Erf jou plek in die piramideskema
[01:42.64] Ons is mak gemaak
[01:44.22] Ons is ingebreek
[01:45.31] Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
[01:48.49] En die kinders skree
[01:49.70] Probeer ons wakker maak
[01:51.65] Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
[01:54.06] 'n Bietjie liefde
[01:55.65] Baie moed
[01:57.05] 'n Bietjie hartseer
[01:58.68] Baie bloed
[02:00.12] 'n Bietjie fukt-up
[02:01.52] Baie môregloed
[02:03.04] 'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
[02:06.09] 'n Bietjie te veel
[02:07.64] Baie te min
[02:08.91] 'n Bietjie te laat
[02:10.33] Gaan nog baie sing
[02:11.83] 'n Bietjie koel bries
[02:13.29] Baie ink op papier
[02:14.67] Bietjie warm aande
[02:15.96] Baie tequila in die vuur
[02:19.19] Bietjie-bietjie word baie
[02:20.23] Brand jou fokn energie
[02:26.07] Word een met die Masjien
[02:31.86] Word een met die Masjien
[02:33.46] Word wakker
[02:34.34] Word groot
[02:34.96] Word een met die Masjien
[02:36.34] Word wakker
[02:37.11] Word groot
[02:38.07] Word een met die Masjien
[02:45.98]
[00:11.13] Geen rede om te lewe
[00:12.40] Geen rede om te sterwe nie
[00:16.69] Ons is mak gemaak
[00:18.47] Ons is ingebreek
[00:19.56] Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
[00:22.74] En die kinders skree
[00:24.02] Probeer ons wakker maak
[00:25.68] Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
[00:28.51] Word wakker
[00:29.13] Word groot
[00:31.54] Word wakker
[00:32.14] Word groot
[00:32.92] En deel van die Masjien
[00:34.45] Word wakker
[00:35.09] Word groot
[00:37.13] Word wakker
[00:37.96] Word groot
[00:38.76] En kniel voor die majesteit van die Masjien
[00:42.79] Moenie oor shit dink nie
[00:44.53] Moenie shit dink nie
[00:45.67] 'n Bietjie liefde
[00:47.57] Baie moed
[00:48.85] 'n Bietjie hartseer
[00:50.36] Baie bloed
[00:52.00] 'n Bietjie fukt-up
[00:53.38] Baie môregloed
[00:54.94] 'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
[00:57.80] 'n Bietjie te veel
[00:59.48] Baie te min
[01:00.75] 'n Bietjie te laat
[01:01.82] Gaan nog baie sing
[01:03.61] 'n Bietjie koel bries
[01:04.95] Baie ink op papier
[01:06.31] Bietjie warm aande
[01:07.48] Baie tequila in die vuur
[01:10.62] Bietjie-bietjie word baie
[01:12.06] Brand jou fokn energie
[01:13.91]
[01:31.59] Hier
[01:32.39] Het die gevangene
[01:35.57] Bewaardersklere aan
[01:37.90] Erf jou plek in die piramideskema
[01:42.64] Ons is mak gemaak
[01:44.22] Ons is ingebreek
[01:45.31] Ons sluk die medisyne wat hulle vir ons gee
[01:48.49] En die kinders skree
[01:49.70] Probeer ons wakker maak
[01:51.65] Terwyl ons hulle forseer om te gaan slaap
[01:54.06] 'n Bietjie liefde
[01:55.65] Baie moed
[01:57.05] 'n Bietjie hartseer
[01:58.68] Baie bloed
[02:00.12] 'n Bietjie fukt-up
[02:01.52] Baie môregloed
[02:03.04] 'n Bietjie te baie kantoor toe geroep
[02:06.09] 'n Bietjie te veel
[02:07.64] Baie te min
[02:08.91] 'n Bietjie te laat
[02:10.33] Gaan nog baie sing
[02:11.83] 'n Bietjie koel bries
[02:13.29] Baie ink op papier
[02:14.67] Bietjie warm aande
[02:15.96] Baie tequila in die vuur
[02:19.19] Bietjie-bietjie word baie
[02:20.23] Brand jou fokn energie
[02:26.07] Word een met die Masjien
[02:31.86] Word een met die Masjien
[02:33.46] Word wakker
[02:34.34] Word groot
[02:34.96] Word een met die Masjien
[02:36.34] Word wakker
[02:37.11] Word groot
[02:38.07] Word een met die Masjien
[02:45.98]