Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Die vrae op jou arms

๐Ÿ‘ค Straatligkinders โ€ข ๐ŸŽผ Sweef Soos 'n Vuishou โ€ข โฑ๏ธ 8:38
๐ŸŽต 751 characters
โฑ๏ธ 8:38 duration
๐Ÿ†” ID: 9755656

๐Ÿ“œ Lyrics

bring jou hande hier, die vrae op jou arms is diep genoeg
om in jou hart te sien dat jys alleen, op soek na rede vir jou bestaan
jou gewete los jou in onskuld en jy laat gaan

Die sny merke skree sien my raak, dis nie jou skuld nie, dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan, aan al jou drome en jou lewe

'n brandende woede loop oor jou siel
jys ingedoen en voel so verniel
die keuse lรช, steeds by jou
of jy in gaan gee aan die weg van die lem, of gaan jy permanente genesing soek?

jou hart skyn deur die bloed ek sien dis nie jou skuld nie, dis nou tyd om
op te gee en te laat gaan aan al jou drome, en jou lewe

Die sny merke skree sien my raak, dis nie jou skuld nie, dis nie nou tyd om
op te gee en te laat gaan, aan al jou drome en jou lewe

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings