Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Sterk Soos ’n Leeu

👤 Brendan Peyper 🎼 Twintig20 ⏱️ 4:15
🎵 1975 characters
⏱️ 4:15 duration
🆔 ID: 9845976

📜 Lyrics

Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit
Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan lê nie
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie
Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy jy weet dit
Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie
So sterk soos 'n leeu
Wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
Kyk net op jy's nooit meer alleen
Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
Sonder vrees jy's nie bang om te leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu
Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid
Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skade
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
Die adrenalien raak ook nooit op nie
Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit
Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
Die adrenalien raak ook nooit op nie
So sterk soos 'n leeu
Wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
Kyk net op jy's nooit meer alleen
Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
Sonder vrees jy's nie bang om te leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu
Soos jou silhoeët reis oor die horison
Sal die wêreld weet daar's iets wat kom
As jy brul in die nag maak die sluise oop
As die sterre brand begin jy skyn
So sterk soos 'n leeu
Wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
Kyk net op jy's nooit meer alleen
Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
Sonder vrees jy's nie bang om te leef
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu
So sterk soos 'n leeu

⏱️ Synced Lyrics

[00:16.82] Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit
[00:21.03] Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan lê nie
[00:25.16] Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
[00:28.91] Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie
[00:32.71] Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy jy weet dit
[00:36.34] Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie
[00:40.20] Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
[00:44.15] Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie
[00:48.73] So sterk soos 'n leeu
[00:51.78] Wat brul totdat die aarde dreun
[00:55.22] Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
[00:58.54] Jy moet veg sodat jy kan leef
[01:03.12] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[01:06.93] Kyk net op jy's nooit meer alleen
[01:10.51] Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
[01:14.35] Sonder vrees jy's nie bang om te leef
[01:18.49] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[01:27.40] So sterk soos 'n leeu
[01:35.68] Jy glo dit, jy deel dit, jy leef met daardie vryheid
[01:39.78] Dit vloei deur jou are, staan op in daardie skade
[01:43.55] Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
[01:47.44] Die adrenalien raak ook nooit op nie
[01:51.30] Jy doen dit, jy soek dit, jy vra nie vrae jy gee dit
[01:55.05] Vir altyd dis joune, as jy dit nie terug hou nie
[01:59.11] Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
[02:02.80] Die adrenalien raak ook nooit op nie
[02:07.66] So sterk soos 'n leeu
[02:10.63] Wat brul totdat die aarde dreun
[02:14.22] Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
[02:17.24] Jy moet veg sodat jy kan leef
[02:21.98] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[02:25.84] Kyk net op jy's nooit meer alleen
[02:29.38] Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
[02:32.74] Sonder vrees jy's nie bang om te leef
[02:37.04] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[02:46.10] So sterk soos 'n leeu
[02:54.49] Soos jou silhoeët reis oor die horison
[03:01.86] Sal die wêreld weet daar's iets wat kom
[03:11.05] As jy brul in die nag maak die sluise oop
[03:17.51] As die sterre brand begin jy skyn
[03:23.84] So sterk soos 'n leeu
[03:27.67] Wat brul totdat die aarde dreun
[03:31.15] Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan
[03:34.25] Jy moet veg sodat jy kan leef
[03:38.50] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[03:42.67] Kyk net op jy's nooit meer alleen
[03:46.21] Vetrou en glo en weet jy's geseën staan jou man
[03:49.60] Sonder vrees jy's nie bang om te leef
[03:53.76] Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu
[04:02.59] So sterk soos 'n leeu
[04:09.98] So sterk soos 'n leeu
[04:13.42]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings