Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Lekkerder op my Trekker

👤 Brendan Peyper 🎼 Twintig20 ⏱️ 3:43
🎵 1743 characters
⏱️ 3:43 duration
🆔 ID: 9845977

📜 Lyrics

Sy staan nie terug vir ‘n man nie, want ‘n boere girl kan
Sy's nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan
Sy vang die bul by die horings, ry die perde bloot
Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop
‘n Boere girl kan
‘n Boere girl kan
So wys my jou joune
En wys ek jou myne
Daar in die skuur
Daar in die skuur
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan
Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook
Maak ‘n soet patat in plaas botter en brood
‘n Boere girl kan
'n Boere girl kan
So wys my jou joune
En wys ek jou myne
Daar by die dam
Daar by die dam
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker

⏱️ Synced Lyrics

[00:08.78] Sy staan nie terug vir ‘n man nie, want ‘n boere girl kan
[00:13.93] Sy's nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan
[00:18.36] Sy vang die bul by die horings, ry die perde bloot
[00:21.25] Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop
[00:23.61] ‘n Boere girl kan
[00:26.12] ‘n Boere girl kan
[00:28.04] So wys my jou joune
[00:30.50] En wys ek jou myne
[00:32.87] Daar in die skuur
[00:35.40] Daar in die skuur
[00:41.02] Op, op, op klim op my trekker, trekker
[00:45.80] Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
[00:50.54] Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
[00:54.28] Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
[00:58.35] Lekkerder op my trekker
[01:00.73] Op, op, op klim op my trekker, trekker
[01:05.45] Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
[01:10.06] Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
[01:14.11] Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
[01:17.75] Lekkerder op my trekker
[01:30.04] Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
[01:34.86] Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan
[01:39.71] Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook
[01:42.27] Maak ‘n soet patat in plaas botter en brood
[01:44.50] ‘n Boere girl kan
[01:46.92] 'n Boere girl kan
[01:48.73] So wys my jou joune
[01:51.02] En wys ek jou myne
[01:53.54] Daar by die dam
[01:56.24] Daar by die dam
[02:01.79] Op, op, op klim op my trekker, trekker
[02:06.80] Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
[02:11.44] Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
[02:15.15] Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
[02:19.02] Lekkerder op my trekker
[02:21.45] Op, op, op klim op my trekker, trekker
[02:26.28] Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
[02:31.10] Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
[02:34.76] Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
[02:38.62] Lekkerder op my trekker
[02:58.19] Lekkerder op my trekker
[03:00.74] Op, op, op klim op my trekker
[03:05.47] Rof, rof, rof, maar hy ry lekker
[03:10.49] Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
[03:13.79] Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
[03:17.62] Lekkerder op my trekker
[03:20.21] Op, op, op klim op my trekker, trekker
[03:24.88] Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
[03:29.68] Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
[03:33.69] Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
[03:37.26] Lekkerder op my trekker

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings