Vasdanslyf
🎵 1469 characters
⏱️ 3:34 duration
🆔 ID: 9845978
📜 Lyrics
Staan en wag in die gang
Gaan jy na my toe kom of is jy bang
Daar's net een ding wat ek wil doen
Is om jou op te tel en te soen
Want daar is iets wat u doen aan my
Ek kan net nie genoeg van jou kry
Kom net saam laat ons beweeg
Want van stil staan gaan ons roes
Jy met die vasdanslyf, losdans voete
Lippe wat so lekker om die hoekie vry
Vasdanslyf, losdans voete
Vat ‘n bietjie meer aan my
Al is ek koud maak jy warm
Ek voel jou lyf hier in my arms
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete
Mors jy bietjie meer met my
Knieë lam as jy lag
Sal jy by my bly nog ‘n dag
Jy's my favourite koppie tee
En al fluister ek wil ek net skree
Want daar is iets wat ek wil weet
Hoe kry jy dit reg dat ek so sweet
Kom net saam laat ons beweeg
Want van stil staan gaan ons roes
Jy met die vasdanslyf, losdans voete
Lippe wat so lekker om die hoekie vry
Vasdanslyf, losdans voete
Vat ‘n bietjie meer aan my
Al is ek koud, maak jy warm

Al is ek koud, maak jy my warm
Ek voel jou lyf, hier in my arms
Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete
Mors jy bietjie meer met my
Jy sê dit vir my, ek wys dit vir jou
En hier staan ek hart op die mou
Ek sê dit vir jou, jy wys dit vir my
Dis net jy wat my so verlei

⏱️ Synced Lyrics
[00:06.82] Staan en wag in die gang
[00:10.51] Gaan jy na my toe kom of is jy bang
[00:14.50] Daar's net een ding wat ek wil doen
[00:18.34] Is om jou op te tel en te soen
[00:22.95] Want daar is iets wat u doen aan my
[00:26.67] Ek kan net nie genoeg van jou kry
[00:30.95] Kom net saam laat ons beweeg
[00:34.19] Want van stil staan gaan ons roes
[00:37.97] Jy met die vasdanslyf, losdans voete
[00:42.52] Lippe wat so lekker om die hoekie vry
[00:46.40] Vasdanslyf, losdans voete
[00:50.21] Vat ‘n bietjie meer aan my
[00:54.68] Al is ek koud maak jy warm
[00:58.63] Ek voel jou lyf hier in my arms
[01:02.00] Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete
[01:05.98] Mors jy bietjie meer met my
[01:17.20] Knieë lam as jy lag
[01:21.39] Sal jy by my bly nog ‘n dag
[01:25.04] Jy's my favourite koppie tee
[01:29.28] En al fluister ek wil ek net skree
[01:33.72] Want daar is iets wat ek wil weet
[01:37.49] Hoe kry jy dit reg dat ek so sweet
[01:41.58] Kom net saam laat ons beweeg
[01:44.86] Want van stil staan gaan ons roes
[01:48.78] Jy met die vasdanslyf, losdans voete
[01:53.04] Lippe wat so lekker om die hoekie vry
[01:57.14] Vasdanslyf, losdans voete
[02:00.89] Vat ‘n bietjie meer aan my
[02:05.63] Al is ek koud, maak jy warm
[02:09.82] Ek voel jou lyf hier in my arms
[02:12.54] Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete
[02:17.22] Mors jy bietjie meer met my
[02:36.13] Jy met die vasdanslyf, losdans voete
[02:40.47] Lippe wat so lekker om die hoekie vry
[02:44.76] Vasdanslyf, losdans voete
[02:48.22] Vat ‘n bietjie meer aan my
[02:53.02] Al is ek koud, maak jy my warm
[02:57.09] Ek voel jou lyf, hier in my arms
[03:00.04] Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete
[03:04.08] Mors jy bietjie meer met my
[03:07.19] Jy sê dit vir my, ek wys dit vir jou
[03:11.34] En hier staan ek hart op die mou
[03:15.17] Ek sê dit vir jou, jy wys dit vir my
[03:19.03] Dis net jy wat my so verlei
[03:23.16] Jy met die vasdanslyf, losdans voete