Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Lief vir jou soos jy is

๐Ÿ‘ค Brendan Peyper โ€ข ๐ŸŽผ Twintig20 โ€ข โฑ๏ธ 2:55
๐ŸŽต 1554 characters
โฑ๏ธ 2:55 duration
๐Ÿ†” ID: 9845982

๐Ÿ“œ Lyrics

Dit maak nie saak wat die ander van jou sรช nie
As die tonge klap en die stories nie gaan le nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is
Wat maak dit saak of die followers dit like nie
Hoe jy staan jy sit of hoe jy le nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is

Want ek het een hart, twee oรซ, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat
Eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is

Sonder jou is die lekker net nie hier nie
Nie die lag en fun en die pics wat jy my stuur nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Niemand kan vir my laat dans soos jy nie
Niemand wat my ritme voel soos jy nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is

Want ek het een hart, twee oรซ, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat

Eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is

Dis in jou DNA
In jou genetika

Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings