Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Ek Bly 'n Boer

๐Ÿ‘ค JAN JAN JAN โ€ข ๐ŸŽผ Ek Bly 'n Boer โ€ข โฑ๏ธ 3:35
๐ŸŽต 1529 characters
โฑ๏ธ 3:35 duration
๐Ÿ†” ID: 9913637

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek is 'n lat van die stad maar ek's 'n boer in my hart
Die gejaag maak my moeg en ek wil eintlik net ploeg
En my mielies plant
My hande kry in die sand
Het klaar die bakkie gekoop en vellies waarmee ek loop
Het 'n boerboel in die tuin maar die tuin is te klein
Hy verniel net my werf
Hy wil ook 'n plaas erf
Want al kan ek met 'n boerenooi trou
En as haar pa van my hou (As haar pa van my hou)
Erf ek dalk net iets op plaas en ek word dan die baas van my eie plaas
Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer, ek bly 'n boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
Ek bly 'n boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
'n Boer in my hart
'n Boer in my hart
Ek het nou klaar die geweer darem gejag 'n paar keer
Het PT shorts in my kas nog nooit my bakkie laat was
Droom nog wel oor die res eendag word 'n plaas my adres
Ek werk al klaar aan my tan is kakie se grootste fan
Het ook al Nampo besoek ken elke graan in die boek
Ek kan myself nie keer maar ek moet nog leer skaap skeur
Want al kan ek met 'n boerenooi trou
En as haar pa van my hou (As haar pa van my hou)
Erf ek dalk net iets op plaas en ek word dan die baas van my eie plaas
Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer, ek bly 'n boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
Ek bly 'n boer, ek bly 'n, ek bly 'n
Ek bly 'n boer, 'n boer in die stad
'n Boer in my hart
'n Boer uit die stad
'n Boer in my hart
'n Boer uit die stad

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:06.69] Ek is 'n lat van die stad maar ek's 'n boer in my hart
[00:10.76] Die gejaag maak my moeg en ek wil eintlik net ploeg
[00:14.77] En my mielies plant
[00:17.38] My hande kry in die sand
[00:22.14] Het klaar die bakkie gekoop en vellies waarmee ek loop
[00:25.81] Het 'n boerboel in die tuin maar die tuin is te klein
[00:30.10] Hy verniel net my werf
[00:33.18] Hy wil ook 'n plaas erf
[00:37.40] Want al kan ek met 'n boerenooi trou
[00:40.90] En as haar pa van my hou (As haar pa van my hou)
[00:44.86] Erf ek dalk net iets op plaas en ek word dan die baas van my eie plaas
[00:52.33] Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer, ek bly 'n boer
[01:02.40] Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
[01:08.02] Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
[01:12.13] Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
[01:16.09] Ek bly 'n boer
[01:18.16] Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
[01:24.08] 'n Boer in my hart
[01:31.70] 'n Boer in my hart
[01:40.36] Ek het nou klaar die geweer darem gejag 'n paar keer
[01:44.24] Het PT shorts in my kas nog nooit my bakkie laat was
[01:48.12] Droom nog wel oor die res eendag word 'n plaas my adres
[01:55.63] Ek werk al klaar aan my tan is kakie se grootste fan
[01:59.77] Het ook al Nampo besoek ken elke graan in die boek
[02:03.79] Ek kan myself nie keer maar ek moet nog leer skaap skeur
[02:10.82] Want al kan ek met 'n boerenooi trou
[02:14.41] En as haar pa van my hou (As haar pa van my hou)
[02:18.78] Erf ek dalk net iets op plaas en ek word dan die baas van my eie plaas
[02:26.36] Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer, ek bly 'n boer
[02:35.98] Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
[02:42.00] Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
[02:46.09] Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
[02:49.80] Ek bly 'n boer, ek bly 'n, ek bly 'n
[02:55.58] Ek bly 'n boer, 'n boer in die stad
[03:05.49] 'n Boer in my hart
[03:13.39] 'n Boer uit die stad
[03:21.12] 'n Boer in my hart
[03:29.03] 'n Boer uit die stad

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings