Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Ek Bly 'n Boer (Schuurskoffel Mix)

๐Ÿ‘ค JAN JAN JAN โ€ข ๐ŸŽผ Ek Bly 'n Boer (Schuurskoffel Mix) โ€ข โฑ๏ธ 3:37
๐ŸŽต 1521 characters
โฑ๏ธ 3:37 duration
๐Ÿ†” ID: 9914926

๐Ÿ“œ Lyrics

Ek is 'n lat van die stad
Maar ek's 'n boer in my hart
Die gejaag maak my moeg
En ek wil eintlik net ploeg
En my mielies plant
My hande kry in die sand

Het klaar die bakkie gekoop
En vellies waarmee ek loop
Het 'n boerboel in die tuin
Maar die tuin is te klein
Hy verniel net my werf
Hy wil ook 'n plaas erf

Want al kan ek met 'n boerenooi trou
En as haar pa van my hou
(As haar pa van my hou)
Erf ek dalk net iets op plaas
En ek word dan die baas van my eie plaas

Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer,
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
Ek bly 'n boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer

'n Boer in my hart
'n Boer in my hart

Ek het nou klaar die geweer
Darem gejag 'n paar keer
Het PT shorts in my kas
Nog nooit my bakkie laat was
Droom nog wel oor die res
Eendag word 'n plaas my adres

Ek werk al klaar aan my tan
Is kakie se grootste fan
Het ook al Nampo besoek
Ken elke graan in die boek
Ek kan myself nie keer
Maar ek moet nog leer skaap skeur

Want al kan ek met 'n boerenooi trou
En as haar pa van my hou
(As haar pa van my hou)
Erf ek dalk net iets op plaas
En ek word dan die baas van my eie plaas

Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer, ek bly 'n boer
Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
Ek bly 'n boer, ek bly 'n, ek bly 'n
Ek bly 'n boer, 'n boer in die stad

'n Boer in my hart
'n Boer in die stad
'n Boer in my hart
'n Boer in die stad

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:07.68] Ek is 'n lat van die stad
[00:09.18] Maar ek's 'n boer in my hart
[00:11.06] Die gejaag maak my moeg
[00:13.06] En ek wil eintlik net ploeg
[00:15.57] En my mielies plant
[00:18.25] My hande kry in die sand
[00:22.77] Het klaar die bakkie gekoop
[00:24.62] En vellies waarmee ek loop
[00:26.10] Het 'n boerboel in die tuin
[00:28.84] Maar die tuin is te klein
[00:30.95] Hy verniel net my werf
[00:34.05] Hy wil ook 'n plaas erf
[00:38.38] Want al kan ek met 'n boerenooi trou
[00:41.43] En as haar pa van my hou
[00:44.23] (As haar pa van my hou)
[00:45.94] Erf ek dalk net iets op plaas
[00:48.00] En ek word dan die baas van my eie plaas
[00:53.79] Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer,
[01:01.27] Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
[01:09.13] Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
[01:12.44] Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
[01:16.53] Ek bly 'n boer
[01:18.72] Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
[01:25.09] 'n Boer in my hart
[01:32.71] 'n Boer in my hart
[01:40.73] Ek het nou klaar die geweer
[01:42.88] Darem gejag 'n paar keer
[01:44.85] Het PT shorts in my kas
[01:46.72] Nog nooit my bakkie laat was
[01:48.83] Droom nog wel oor die res
[01:51.68] Eendag word 'n plaas my adres
[01:56.60] Ek werk al klaar aan my tan
[01:58.20] Is kakie se grootste fan
[02:00.43] Het ook al Nampo besoek
[02:02.37] Ken elke graan in die boek
[02:04.26] Ek kan myself nie keer
[02:07.29] Maar ek moet nog leer skaap skeur
[02:11.93] Want al kan ek met 'n boerenooi trou
[02:14.99] En as haar pa van my hou
[02:17.99] (As haar pa van my hou)
[02:19.67] Erf ek dalk net iets op plaas
[02:21.83] En ek word dan die baas van my eie plaas
[02:27.33] Ek bly 'n boer, ek bly 'n boer, ek bly 'n boer
[02:36.35] Ek bly 'n, ek bly 'n, ek bly 'n boer
[02:42.08] Ek bly 'n boer (Ek bly 'n boer in my hart)
[02:46.75] Ek bly 'n boer (Ek is so moeg vir die stad)
[02:50.69] Ek bly 'n boer, ek bly 'n, ek bly 'n
[02:56.48] Ek bly 'n boer, 'n boer in die stad
[03:06.43] 'n Boer in my hart
[03:14.16] 'n Boer in die stad
[03:22.41] 'n Boer in my hart
[03:30.07] 'n Boer in die stad
[03:34.29]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings